top of page

Testimonials

Shower before cleaning

Shower after cleaning

Cleaning of inside- & outside areas

Photos of our work

Esmerilda wrote:

'n Bietjie fame vir die dag! Ekt vandag uitstekende diens ontvang van Kobus du Plessis.  My banke was in 'n toestand nadat dit uit storage uit gekom het en nadat hy hier was lyk dit splinter nuut!  Julle sal nie 'n fout maak om hom te bel as julle banke of matte gewas wil hê nie en hyt my maar R300 vir die hele stel gevra

Mary-Ann wrote

Wonderlike diens. Hy doen great. Plek was baie mooi en skoon toe hulle klaar was. Sal hom beslis aanbeveel

Leonie wrote:

Baie dankie my matte sommer silwer skoon. well done!!

Santjie wrote:

Ruth wrote:

Baie dankie Kobus du Plessis 07167859991 - My matte is mooi skoon.  Julle is pragtig hoor. Vriendelik en vinnig.  Sal julle beslis aanbeveel

Kobus du Plessis het my banke gewas. Ek sal nie weer iemand anders gebruik. Puik diens.

Avern wrote:

Sal verseker weer gebruik om my kar te valet.  SPOTLESS!!

Michelle wrote:

Baie dankie Kobus, vir die skoonmaak van die huis, was van stoele en matte. Jy en jou span sal ek weer gebruik. Ek sal ook jou aanbeveel vir ander mense. Jy en jou span mag maar. Ek is baie impressed.  Well done!!

What our clients think of our work:

Natassia wrote

Gert & Elna wrote:

Groot fame aan Kobus du Plessis van Carpet Upholstery Cleaning Mobile valet. Vandag ons matte kom was. Awesome, vriendelike diens en ons matte lyk fantasties!! Baie dankie Kobus en jou span. En baie billike prys!

Groot fame vir Kobus du Plessis en sy span wat op kort kennisgewing my eienaars se huise skoon gemaak eht vandag.  Waardeer baie

Maisaka wrote:

Giving thanx where it's due...  Kobus du Plessis thank you for cleaning my carpet, it was spotless, see you soon.

Will highly recommend your services, well done.

bottom of page